Latest Items

Other Jobs | 05/12/2014 | Theunissen(Free State) | Price: Free

DIENSTE VAN 'N PLAASBESTUURDER MET ONDERVINDING IN GEMENGDE BOERDERY, MIELIES, BEES EN SKAAP WORD BENODIG. OUDERDOM 35-40 JR. GEEN KANSVATTERS. STUUR CV NA cfs@internext.co.za of Faks na 0573573202. OMGEWING WELKOM IN DIE VRYSTAAT.

See all offers »